Ontdek die Akademia-kampus.
Verken die aanlyntoer hier.

Kanton Nuus

Bly op hoogte van sake

Nuus-artikels

05 August 2026

Waarom kampusse steeds saak maak

As 'n student vandag 'n volledige graad aanlyn kan voltooi, waarom bou Akademia dan 'n residensiële kampus?

Nuus-artikels

02 July 2026

Die kuns om 'n groot projek op koers te hou

"Dis soos om 'n klein stad in een slag te ontwerp en te bou."

Nuus-artikels

04 June 2026

Van idees tot leefruimtes - Hoe Jeremie Malan Akademia se identiteit in ruimte vertolk het

Van idees tot leefruimtes - Hoe Jeremie Malan Akademia se identiteit in ruimte vertolk het

Nuus-artikels

06 May 2026

’n Kampus wat verrys. ’n Generasie wat saam opstaan.

Daar is iets besonders aan ’n nuwe begin wat jy nie net beleef nie, maar help vorm.

Nuus-artikels

30 March 2026

Toekomsbouers: Mense wat vandag plant vir môre

Die meeste mense praat oor die toekoms. ’n Minderheid bou dit. By Kanton begin daardie bouwerk nie by abstrakte idees nie, maar by die doelbewuste skep van leefruimtes vir Afrikaans waar kultuur en kapitaal in vennootskap mekaar ondersteun en elkeen se doelwitte bevorder.

Nuus-artikels

03 March 2026

Waardes: Die maatstaf vir hoe ons bou

Visie wys die rigting. Strategie bepaal die roete. Maar waardes bepaal hoe jy die pad loop. Dit bepaal hoe besluite geneem word, hoe mense behandel word en hoe werk uiteindelik gelewer word.

Nuus-artikels

17 February 2026

Die fase wat alles gaan dra – die rotsfondasie vir die volgende geslag

Januarie het ’n nuwe fase vir die bou van die Akademia-kampus begin. Ná die grondwerke en die simboliese sooispit, begin die fase wat minder sigbaar is, maar die meeste gewig dra: die lê van fondasies.

Nuus-artikels

05 December 2025

Die eerste boufase van die Akademia-kampus: ’n Beginpunt vir gevormde jongmense en ’n blywende toekoms

Ná jare se beplanning en die omvangryke grondwerke in 2025, staan Kanton nou op die drumpel van die eerste fase van die bouwerk van die Akademia-kampus. Dit is die fase waarin die visie van ‘n tuiste vir Afrikaanse hoër onderwys letterlik uit die stof begin verrys.

Nuus-artikels

28 November 2025

Van sooispit tot klipstapel: Só verrys Akademia se wêreldklas kampus uit die stof

Nuus-artikels

10 November 2025

Waar geloof begrond word: Kanton se sooispit vier die begin van die boufase van die Akademia-kampus

+27 (0)12 111 0107
navrae@kanton.co.za

1 Klarinet Straat, Hillside Offices, Lynnwood, Pretoria, 0081

Kanton Beleggings (Pty) Ltd

Mobile Button BackgroundContact Button Animation