Kanton Nuus

Bly op hoogte van sake

nuus-artikels

13 October 2025

Alles wat jy oor die Akademia-kampusprojek moet weet

Die nuwe Akademia-kampus in Pretoria-Oos is meer as ’n bouprojek – dit is ’n monument van hoop, ’n belegging in kennis en ’n leefruimte vir Afrikaans.

nuus-artikels

02 September 2025

Van grond tot geboue: Die massiewe ontwikkeling agter Akademia se nuwe kampus in Pretoria-Oos

In Pretoria-Oos staan die stof soos wat die kontrakteurs vorder met die massagrondwerke, alles met die oog op ‘n kampus vir Akademia – ’n tuiste vir ’n taal en ’n droom. Akademia se nuwe kampus in Pretoria-Oos, wat deur Kanton opgerig word, is ’n reuse-ontwikkeling wat soos ’n dorpie verskeie geboutipes en ruimtes behels, sodat dit as ’n geintegreerde leefruimte met verskeie funksies kan funksioneer

nuus-artikels

01 September 2025

Van klaskamer tot koshuis: studente vertel hoe Kanton se leefruimtes hulle toekoms vorm

Toe Kanton en Sol-Tech saam die kampus en Plaashuis-koshuis opgerig het, was die droom duidelik: dit moes meer wees as net geboue.

nuus-artikels

12 August 2025

Bouplekke word leefruimtes: Kanton se rol in Sol-Tech se wêreldklas-tuiste

Daar is oomblikke wat betekenisvol bydrae tot die rigting van ’n gemeenskap – waar visie, deursettingsvermoë en samewerking iets tot stand bring wat groter is as die som van sy dele.

nuus-artikels

27 June 2025

Waar kultuur en kapitaal saam nesmaak

Daar was ’n tyd toe dit ondenkbaar was dat ’n eiendomsbeleggingsmaatskappy een van die mees belowende kulturele inisiatiewe van ons tyd kon wees.

nuus-artikels

29 May 2025

Ruimte vir Roeping: Waar Jy Behoort, Ontdek Jy Jou Doel

nuus-artikels

08 May 2025

Ons bou vir Afrikaans – toe, nou en vir nóg ‘n 100 jaar

nuus-artikels

06 May 2025

’n Kampus wat die toekoms vorm: Akademia se nuwe tuiste in Pretoria-Oos

By Kanton glo ons dat geboue nie net strukture is nie, maar ruimtes wat lewens vorm, gemeenskappe bou en drome laat realiseer.

nuus-artikels

01 April 2025

Só kan jy die Verbond tussen geslagte in stand hou

‘n Beskawing, volk of ‘n kultuur kan net voortbestaan as die verbond tussen geslagte doelgerig in stand gehou word.

nuus-artikels

03 February 2025

Toekomsbouerveldtog: Só kry Akademia se kampusdroom gestalte in 2025

Die nuwe jaar is vars uit die wegspringblokke en dit is alreeds duidelik dat 2025 in vele opsigte ʼn gróót jaar gaan wees.

+27 (0)12 111 0107
navrae@kanton.co.za

1 Klarinet Straat, Hillside Offices, Lynnwood, Pretoria, 0081

Kanton Beleggings (Pty) Ltd